Successfully reported

Karee Krans Camp & 4x4

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Fc G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker rustig in die natuur. Ons het baie lekker gebly. Dit is baie rustig en mooi tussen die berge. Die opgraderings wat hulle gedoen het, maak die plek net nog meer gemaklik. Enigste voorstel wat ek kan maak, is om dalk iets in te stel (bv. 'n bord wat sê "no entry") sodat ander mense nie kan op ry na die cabin toe nie. Ons het die twee keer wat ons daar was, mense gehad wat daar op ry as hulle na wild kyk of 4x4 roetes doen. Anders as dit is die plek perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liliana C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Heerlik. Heerlik gebly omring deur mooi en rustige natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wondera
Karee Krans Camp & 4x4
Dankie vir die terugvoer, ons is bly julle die natuurskoon geniet hier by ons! Hoop om julle weer in die toekoms te sien!

Adriaan O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Great stay in the tranquil bushveld. We had a wonderful stay at Karee Krans, the host was very friendly and their service was excellent. We will definitely visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wondera
Karee Krans Camp & 4x4
Thank you for the feedback, Adriaan. Glad you enjoyed your stay! Hope to see you again in the future!

Annelet P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik en rustig ten spyte van skoolkamp op dieselfde perseel. Pragtige groot en privaat kampplekke met netjiese en skoon ablusiegeriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wondera
Karee Krans Camp & 4x4
Bly julle het die naweek by ons geniet, hoop julle weer in die toekoms te sien!

Melinsa R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Heerlik gerus in die natuur. Dit was baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wondera
Karee Krans Camp & 4x4
Bly julle het die kuiertjie geniet, sien julle gou weer!

Pikkie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rus en vrede. Dit was fantasties gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wondera
Karee Krans Camp & 4x4
Baie bly julle het die kuiertjie geniet by ons. Hoop om julle gou weer te sien!

Leon C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Vir seker baie meer as wat mens verwag vir die prys! Salige kuier in die bos . Dit was 'n absolute voorreg om by die log cabin te bly! Die plekkie se voorstoep het goeie skaduwee om te keer vir die hitte en om privaatheid te gee. Elke oggend toe ons wakker word en uitstap, was die vorige aand se braai mooi weggevee en die asblik leeggemaak vir ons. Die beddens was gemaklik en mooi skoon met lekker seepies en handdoeke wat vir ons gewag het toe ons aankom. Daar was ook sommer 'n vol hopie hout vir ons eerste twee aande se braaivuur. Hulle het 'n aangename paadjie af van die stoep af na die rivier toe, en ons het gedurf om 'n lang stappie te vat om die plaas en bo oor die 4x4 roete. Daar is ook genoeg tekens om mens se pad terug te vind. Elke middag het hulle vir ons voer gegooi vir die Nyalas, Blouwildebeeste en Zebras om naby die stoep te kom kuier en vir ons loer. Daar is 'n mooi groot swembad en speelparkie vir kinders en 'n winkeltjie wat al die essentials verkoop. Alle staff wat ons mee gesels het, was baie vriendelik en het regtig die ekstra myl gegaan om ons vrae/versoeke te akkommodeer. Ons sal beslis weer hier kom kuier! Dit was baie meer as wat ons verwag het vir die prys! Dankie julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wondera
Karee Krans Camp & 4x4
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Leon! Ek is bly julle het die tydjie hier by ons geniet, dan sien ons vir julle sommer gou weer!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wondera
Karee Krans Camp & 4x4
Dankie vir die terugvoer, bly julle het die kuier by ons geniet!

Org S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Op soek na 'n plek om te ontspan en af te skakel, kyk nie verder! Dekor, linne, eetgerei, en soveel meer is van uitstaande gehalte, soveel meer gekry as wat ons verwag het! Klein verrassings het ook nie ongemerk verbygegaan nie - wie sou nie van 'n sjokolade-lekkerny in 'n bottel hou nie? Hout by die braai as verwelkoming, braaiplek word daagliks skoongemaak deur vriendelike personeel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wondera
Karee Krans Camp & 4x4
Baie bly julle het die kuiertjie by ons geniet! Ons sien dan sommer vir julle gou weer!

Nicolette W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Stunning, beeldskone natuur en vrek rustig. Pragtig en rustig. Die natuur is stunning en die wild is mooi. Perfekte wegbreek van die stad na die bos. Dankie julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wondera
Karee Krans Camp & 4x4
Bly julle het die kuiertjie by ons geniet. Dan sien ons vir julle sommer gou weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wondera Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 590
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Karee Krans Farm, Off the N4, 50 km from Rustenburg, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabb2e0972868d9fd948edc187bbbfab46e85c71431037959be9a7d508a3c2f339e4a92d876c6a7e9ff7f79d11dabbf137a52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 Karee Krans Farm Off the N4 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.57943 26.88866
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang