Karee Krans Camp & 4x4
- Kapasiteit: 72 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Karee Krans Farm, Off the N4, 50 km from Rustenburg, 2835, Noordwes
- Vanaf R590 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Karee Krans Kamp & 4x4 is 'n pragtige privaat wildplaas van 200 hektaar, 40 km vanaf Rustenburg. Die plaas is 'n ideale bestemming vir 4x4-entoesiaste, bergfietsryers, stappers, voëlkykers, gesinne, paartjies, skoolgroepe en natuurliefhebbers. Deurdrenk van geskiedenis en omring deur natuurlike skoonheid, bied Karee Krans eensaamheid, natuurskoon en ware plaasavontuur.
Verblyf bestaan uit 2 hutte en 'n kampeerplek, geskik vir tot 14 gaste. Kloof Cabin bied slaapplek vir 4 gaste en is toegerus met 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n badkamer met 'n stort, 'n sitarea en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, lugversorging en oond. Hierdie eenheid is ook toegerus met 'n jacuzzi, plonspoel, patio en privaat ingang.
Die houthuis bied slaapplek vir 4 gaste en is toegerus met 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n sitarea met 2 enkelbeddens. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n badkamer met 'n stort, lugversorging en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof. Hierdie eenheid is ook toegerus met 'n plonspoel.
Daar is kampeerplekke met privaat ablusiegeriewe. Kampeerplek 10 is 'n baie groot kampeerplek geskik vir 'n groep van tot 25 mense met sy eie 2 badkamers. Daar is 10 kampeerplekke met hul eie privaat ablusiegeriewe. Alle staanplekke het krag en badkamers het warm water. Kinders kan hul fietse bring, op die hindernisbaan speel, visvang, kano's ry of 'n swem in die swembad of in die dam met die foofy-glybaan en vervoerbandglybaan geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Wondera Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Karee Krans Farm, Off the N4, 50 km from Rustenburg, 2835, Noordwes
- Gaste dink Karee Krans Camp & 4x4 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 72 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Karee Krans Farm, Off the N4, 50 km from Rustenburg, 2835, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang