Kareebos Wildreservaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Off the R62, Welbedacht, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
            Kareebos Wildreservaat is net 20 km van Oudtshoorn af geleë en is ideaal vir gaste wat graag kampeer.
Kareebos Wildreservaat het 'n lapa met 'n ingeboude braai en 'n kookarea. Elektrisiteit, net vir ligte, en ablusiegeriewe met 'n warmstort is beskikbaar.
Gaste moet asb. hul eie tente of karavane saambring. Karavane met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel. Gaste kan ook kampbeddens saambring en dit op die lapa se dek opslaan. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie, tensy hulle skoothonde is. Kareebos Wildreservaat word via 'n grondpad bereik.
Daar is verskeie staproetes en gaste is welkom om hul eie fietse te bring. Gaste kan  by die lapa ontspan en die uitsig op die Swartberge geniet.
        
Kamer-opset
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dirk Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Off the R62, Welbedacht, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Gaste dink Kareebos Wildreservaat het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Off the R62, Welbedacht, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang