Successfully reported
+35

Kareefontein Wegbreek Kothuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Farm Kareefontein portion 2, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Kareefontein Wegbreek Kothuis is 'n knus selfsorgkothuis met 'n uitsig oor 'n dam op die eienaar se plaas, net buite Modimolle (Nylstroom). Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek in die natuur.

Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, kisvrieskas, tweeplaatstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook sitplek en draagbare waaiers.

Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met 'n etenstafel, braaigeriewe, sonkrag, 'n onderdakdek op die rand van die dam, en parkeerplek op die perseel. Dié verblyf is sowat 23,7 km buite Modimolle waar gaste plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante kan geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Diane Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R33, Farm Kareefontein portion 2, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Kareefontein Wegbreek Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Farm Kareefontein portion 2, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd54e8df7ef716752a8cb564b014722ce6e84beaa1b0efbcfc14a9ae85a64e5f253687fc0dcda5b5685689ad0ee228460993e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 R33 Farm Kareefontein portion 2 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.5700991362 28.366178774235
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang