Successfully reported

Kareefontein Wegbreek

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
2.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Chrisna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Rustig. Die rustigheid is beslis iets om na uit te sien, om net af te skakel met 'n wonderlike natuur skoon om jou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2024

Lieflik! Rustig, goed ingerig. Minnelize is 'n bedagsame en vriendelike gasvrou. Sy het geen moeite ontsien om ons tyd aangenaam te maak nie. Daar was 'n paar hindernisse met die krag, maar die probleem is spoedig opgelos. Ons sal beslis weer kom kuier!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tolla C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2025

Waarde vir geld. Baie netjies en skoon, personeel is pragtige mense, net die grondpad is skrikwekkend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tolla C
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2025

Baie rustig en veilig. Verblyf was reg, dis net die grond baie lekker pad wat skrikwekkend is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keshia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Apr 2025

Natuur was rustig en verfrissend. Was rustig, natuur was mooi skoon en vars lug. Maar plek was nie juis skoon nie, spinnerakke en stof was orals. Skuifdeur kan nie sluit nie. Braaier was vuil. En ook geen aanduiding van grondpad en is ook nie geskik vir 'n lae voertuig. Yskas kan nie eers toe nie, seël is beskadig.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Diane
Kareefontein Wegbreek
Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer elke gas se mening en gebruik dit om ons diens en fasiliteite voortdurend te verbeter. Ons is jammer om te hoor van die aspekte van u verblyf wat nie aan u verwagtinge voldoen het nie. Tydens u verblyf het ons daagliks navraag gedoen of alles in orde is, en daar was geen klagtes of opmerkings nie – ons sou graag die geleentheid gehad het om enige probleme onmiddellik aan te spreek. Ons neem egter kennis van u kommentaar oor die skoonmaakstandaard, die skuifdeur, die braaier en die toestand van die yskas, en ons sal dit beslis nagaan en regstel waar nodig. Ons wil ook ons opregte verskoning aanbied indien die grondpad u ongerief veroorsaak het. Ons probeer dit so duidelik moontlik kommunikeer op ons platform, maar sal dit hersien om seker te maak toekomstige gaste is ten volle bewus daarvan. Dankie dat u die tyd geneem het om ons terugvoer te gee – ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom onder verbeterde omstandighede. Vriendelike groete, Minnelize Venter van Kareefontein wegbreek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Diane Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Farm Kareefontein Portion 2, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA167cad313a7101aa2370c9f42c7f452567f1514ee5e91e586789a8e1f82dd12d5e9ed7b79dc45ca3b187e87581261f993680?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 5 5 1 4 R33 Farm Kareefontein Portion 2 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.569829326265 28.365912261366
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang