Kareespruit Caravan and Camping
Beskrywing
Hierdie karavaanstaanplekke het ablusiegeriewe wat toegerus is met storte en gaste word ook aangebied met komplimentêre WiFi. Daar is 'n restaurant en swembad naby vir gaste se gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Huisreëls
Die karavaan- en kampeerplek het 'n aparte ingang van die Kareespruit Game Lodge and Guest House en het toegang tot gemeenskaplike geriewe soos die lapa, braai-areas en 'n vermaakarea.
Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deeltarief. 
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Entrance at Hooge Street, Farm Kareespruit, Zeerust, 2865, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang