Successfully reported
+16

Karen Close 3219

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3219 Karen Close, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 160 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Karen Close 3219 bied selfsorgverblyf vir 'n gesin of groep van 9 gaste in Struisbaai.

Die ruim huis beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die laaste 2 slaapkamers het elk 2 driekwartbeddens. Die badkamers het storte en baddens, en 'n buitestort is ook beskikbaar. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die moderne oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en maaltye kan by die toonbank of die etenstafel geniet word. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar. Die huis het ook 'n TV-hoekie vir kinders, en gaste kan in die sitkamer voor die knus kaggel en TV met sekere DStv -kanale ontspan.

Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakbraai-area met 'n uitsig oor die tuin. Die huis het ook 'n alarmstelsel, 'n groot tuin en parkeerplek.

Struisbaai bied verskeie aktiwiteite. Gaste kan gaan visvang, kajakvaar, branderplankry, vlieërbranderry, die pylsterte in die hawe dophou en tussen Julie en Augustus walviskyk. Gaste kan ook 4 km na L'Agulhas ry om die Quoin Point-vuurtoring en die Kaap Agulhas-vuurtoringmuseum te besoek, of die Spookdraai-staproete of Rasperpunt-staproete aandurf.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 3219 Karen Close, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 160
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 160
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 5 160
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3219 Karen Close, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7304ae13831ee97539dd2aa1565a909f34305526d92a8547dbd20f6ee0401c72f2c186a27994ad6b5ca62bf3ff608ae17d3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 160 per nag (plek vir 9) 3219 Karen Close Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.805821441134 20.036995740475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang