Karen Close 3219
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3219 Karen Close, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R5 160 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Karen Close 3219 bied selfsorgverblyf vir 'n gesin of groep van tot 9 mense in Struisbaai.
Die ruim huis beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbed, en het 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die laaste 2 slaapkamers het elk 2 driekwartbeddens. Die badkamers is toegerus met storte en baddens, en 'n buitestort is ook beskikbaar. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.
Die moderne oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n elektriese oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die ontbytkroeg of die etenstafel geniet word. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik. Die huis het ook 'n TV-hoekie vir kinders, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n knus kaggel, 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die leefarea maak oop op 'n onderdakbraai-area wat oor die tuin uitkyk. Die huis het 'n alarmstelsel, 'n groot tuin, en parkeerplek is beskikbaar.
Struisbaai bied verskeie doendinge soos visvang, kajakvaart, branderplankry en vlieërbranderry, besigtiging van die rogge in die hawe, en walviskyk tussen Julie tot Augustus. Gaste kan ook die kort 4 km-rit na L'Agulhas neem om die Quoin Point-vuurtoring, die Cape Agulhas-vuurtoringmuseum te sien, of die verskeie staproetes in die area te verken; Spookdraai-staproete of Rasperpunt-staproete.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Jeanne Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 3219 Karen Close, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3219 Karen Close, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang