Successfully reported
+47

Karibu Leisure Resort and Conference

  • Kapasiteit: 304 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Taganashoek, Tarentaalrand, Kimberley, 0859, Noord-Kaap
  • Vanaf R998 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Karibu Leisure Resort and Conference is in Kimberley in die Noord-Kaap. Dit bied gehalteverblyf aan sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Die oord het 158 smaakvolle kamers, elk met luukse geriewe insluitend lugversorging, 'n TV met satelliet-kanale, gratis WiFi, 'n privaat en suite-badkamer, strykgeriewe, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar.

Ontbyt is beskikbaar en word in die gemeenskaplike eetkamer bedien.

Buite is daar 'n sprankelende swembad.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Archie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 41 Taganashoek, Tarentaalrand, Kimberley, 0859, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karibu Leisure Resort and Conference het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 998
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 998
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 998
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 304 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Taganashoek, Tarentaalrand, Kimberley, 0859, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5046a67a66e6d3f7ee72b08bf012344702d67e631d2dbe62f6ba8222876d868ac68fa0da8880cf2f2bc9cdbbfff5becb1b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R998 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 41 Taganashoek Tarentaalrand 0859 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.770576909416 30.391026619172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang