Kariza
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Roosmaryn Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R1 538 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Kariza is 'n selfsorgwoonstel wat slaapplek aan 3 gaste in Yzerfontein bied. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed.
Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, ketel, broodrooster, koffiemasjien, oond, stoof en skottelgoedwasser toegerus.
Die eetarea het 'n tafel met sitplek vir 3 en die sitarea het gemaklike sitplek en die volle DStv-pakket. Die oopplan-sitarea en -eetarea lei na die onderdakstoep met braaigeriewe.
Gaste het toegang tot 'n TV met Netflix en gratis WiFi.
Die groot onderdakstoep het 'n gedeeltelike see-uitsig in die rigting van Tafelberg en 'n volledige uitsig oor die Dassen Island-vuurtoring. Die breek van branders kan gehoor word en die eiendom is net 'n kort stappie na die strandfront aan Pearl Bay se kant.
Parkeerplek is in die oprit of op die perseel beskikbaar. Die stoep het 'n houttafel en 'n braai en daar is sonstoele op die grasperk.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Yzerfontein Geverifieer
Eiendomme 48
Resensies 376
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 21 Roosmaryn Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Kariza het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Roosmaryn Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang