Successfully reported
+37

KarMichael Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sani Road, KarMichael Farm, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

KarMichael Farm is op 'n 35 hektaar werkende plaas net buite die klein dorpie Himeville geleë en bied gerieflike, luukse verblyf in 5 selfsorgkothuise en 4 B&B-kamers.

Daar is 2 varswaterdamme op die perseel, waar Bass gevang kan word volgens 'n streng vang-en-vrylaatbeleid. Die plaas bied lieflike uitsigte oor Lesotho waar Hodgson's Peaks baie prominent is op helder dae. Die afdraai na Sani-pas is net meer as 1 km ver.

Gaste het toegang tot oorgenoeg, veilige parkeerplek, asook 'n draadlose warmkol wat by ontvangs beskikbaar is. Die plaas is sedert Oktober 2007 in bedryf, en is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige blyplek

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Sani Road, KarMichael Farm, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink KarMichael Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sani Road, KarMichael Farm, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkR6KH8stnKW9LvXB7IdRSVzK6LdvB5jqkQK0m7SnnVMr6h8xAs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Sani Road KarMichael Farm 3256 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -29.735585438671 29.521516263485

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang