Successfully reported

Karoo Bederf

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Thelmie P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Die perfekte Karoo tuiste vir die naweek. Karoo Bederf het aan al ons verwagtings voldoen! Perfek geleë in 'n stil, veilige woonbuurt. Die huis was netjies, skoon, volledig toegerus en ons het elke aand heerlik geslaap. Stapafstand van die Spar en Civic sentrum indien jy as feesganger konserte daar bywoon. Elzie is 'n vriendelike en sorgsame gasvrou en haar huis getuig daarvan. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tolla. G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Reed gedoen. Uitstekend, baie netjies. Voel of ek in my eie huis is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bea P
Lang verblyf
5.0
Mrt 2024

Pragtig, huislik en uitstekende ligging. Was daar vir die KKNK. Die huis is ruim, netjies en rustig — 'n plaashuis-gevoel. Ons het soggens heerlik op die stoep ontbyt en koffie geniet en die lugverkoeler was 'n wenner tydens die Karoo-hitte! Elsie is 'n wonderlike gasvrou en baie vriendelik, ons het dadelik tuis gevoel, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hailey Tracey S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2025

Fine. Nice house, comfortable and cozy. A bit uncomfortable with owners living on the premises. Also advertised a king size, but no king size available, only queen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elfrieda K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Uitstekende verblyf in Oudtshoorn. Karoo bederf was netjies en gerieflik. Ons het heerlik gebly en ons tyd by Karoo bederf baie geniet. Gerieflik en het dadelik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mara V
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Salig, rustig en "Wanneer is die volgende wegbreek?'. Karoo Bederf se huis en werf is goed! Elzie Stapelberg bied lieflike verblyf (kaggelvuurtjie ingesluit) met 'n uitstekende ligging, genoeg spasie vir rondbeweeg binne en buite. Ek beveel Karoo Bederf hoog aan t.o.v. ligging, gerieflik naby winkels, en die algehele beskikbaarheid om die huis en tuin te geniet en veilig te voel. Ek lig my hoed vir ons pragtige gasvrou en Vredestraat 13-verblyf. Ons kom weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Rustig en netjies. Het baie lekker gebly. Als was netjies en die eienaar was baie gasvry en het moeite gedoen om dit gemaklik vir ons te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanelle G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Skoon, gerieflik, ruim en beurtkragvriendelik! Die eienaar het ons voor aankoms gekontak en verduidelik hoe alles werk. Sy was vriendelik en maklik om mee te kommunikeer. Ons verblyf was skoon, gerieflik, ruim en smaakvol versier. Al die nodige geriewe was beskikbaar vir 'n gerieflike verblyf. Daar was 'n UPS beskikbaar in die sitkamer gedurende beurtkrag, so ons kon steeds die TV en lamp gebruik in daai vertrek, asook die WiFi in die huis wat ons tyd daar nog gemakliker gemaak het. Die eiendom is in 'n stil area en baby winkels geleë. Sal verseker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzie
Karoo Bederf
Baie dankie Chanelle vir jou terugvoer oor julle verblyf. Ek waardeer dit baie. Geseënde dag. Elzie

Salma K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Beautiful house which had everything to make our stay comfortable. Close to all amenities. Elzie was very welcoming and made sure we had everything we needed to make our stay perfect. We felt very at home. The house was tastefully decorated and had everything we needed. Would highly recommend Karoo Bederf.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nosipho L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2023

Fabulous. Comfortable, good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elzie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Vrede Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4f017ebd220940da9f6e5478267c418f29cff10de81e04f2408c242faf4185a12606749534b6fe0fb9c4335a86d533ea15d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 34 5 1 5 13 Vrede Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.5970299 22.19481
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang