Karoo Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Jacaranda Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Karoo Cottage bied oornagverblyf op die eienaars se eiendom in Nxuba (Cradock), 'n historiese dorpie skuil op die oewer van die Groot Visrivier, in die Karoo-hartland van die Oos-Kaap. Hierdie florerende plattelandse dorpie word beskou as die hoofstad van die Kaapse Middellande, 'n streek ryk aan landbou, wild en hartlike gasvryheid.
Elke 1-slaapkamer-eenheid is geskik vir 2 gaste en bied 'n privaat ingang. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en ketel. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, gemaklike rusbank en 'n plafonwaaier. Die eenheid bied ook braaigeriewe, toegang tot WiFi en veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Parkeerplek vir sleepwaens, bote en karavane is beskikbaar volgens reëlings.
Besoekers aan Nxuba (Cradock) kan uitsien na besienswaardighede en doendinge soos sy verhitte swembaddens vanaf die natuurlike swaelbron, geskiedkundige besienswaardighede, daguitstappies na wildreservate, gholf en 'n verskeidenheid buitelugsportsoorte.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ludi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 3 Jacaranda Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Gaste dink Karoo Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Jacaranda Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang