Karoo Country Inn Hotel
- Kapasiteit: 66 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cnr Loop & Meintjies Streets, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Karoo Country Inn is in Middelburg geleë en is die ideale oornagplek vir diegene wat vanaf Durban, Gqeberha (Port Elizabeth), die Tuinroete en Kaapstad na Johannesburg reis. Dit is 'n pragtig gerestoureerde Kaapse Victoriaanse hotel wat in 1853 gebou is.
Verblyf is beskikbaar in 23 gaste-suites wat tussen 2 en 4 volwassenes kan akkommodeer, en is elkeen individueel gestileer en gemeubileer. Elke kamer het lugversorging, elektriese komberse, 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gratis WiFi is beskikbaar. 'n Volledige Engelse ontbyt, kontinentale of kleiner opsies vir ontbyt word daagliks bedien teen 'n ekstra fooi. Middagete en aandete word in die a-la-carte-restaurant op die perseel bedien. Veilige parkeerplek word vir jou voertuig voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Deone Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 188
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Cnr Loop & Meintjies Streets, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Gaste dink Karoo Country Inn Hotel het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 66 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cnr Loop & Meintjies Streets, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang