Successfully reported

Karoo Escape

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Helena B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Puik. Ten sterkste aanbeveelbaar. Fantastiese verblyf, netjies en modern, veilig en mooiste tuin met baie voëllewe. Naby besienswaardighede. Vriendelike gasvrou. Dit is die beste verblyf wat ons in jare gehad het. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Amazing. Dit was wonderlik en vriendelike, hulpvaardige gasheer voel soos familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Severine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustigheid, mooi ingerig, vriendelike ontvangs. Ons het heerlik gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamie V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Uitstekend. Uitstekende verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantasties! Ons het baie lekker gebly. Dalene is baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antionett H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Daleen is 'n dierbare gasvrou. Positiewe: plekkie is pragtig. Negatief: Baron van Rheede baie besige pad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dalene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 1 020
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 020
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 020
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 North Street, 11 Riempie Uitzicht, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4ebc42204d19d33fbac1eb2f3661d22dfbc4c645fd2d7c48d692417fd42f4ff437005a4c80a0b40bfd4a90855e09e8c70b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 57 North Street, 11 Riempie Uitzicht Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.575054337888 22.205591338203
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang