Successfully reported
+7

Karoo Escape

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 North Street, 11 Riempie Uitzicht, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 020 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Karoo Escape is in die skilderagtige Oudtshoorn geleë en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir 'n afgesonderde verblyf.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-woonstel beskik oor 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul gunstelingprogramme op die muurgemonteerde TV geniet, en gratis WiFi is regdeur hul verblyf beskikbaar.

Gaste kan maaltye in die buitelug geniet op die gemeubileerde patio, kompleet met 'n braai-area, en 'n verfrissende duik in die gemeenskaplike swembad neem. Veilige parkeerplek word voorsien. Vir diegene wat die area wil verken, is Cango Wildlife Ranch 1,4 km ver, Oudtshoorn Gholfklub is 3 km ver, en Volstruisplein is 3,2 km ver.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Helena B
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Ten sterkste aanbeveelbaar. Fantastiese verblyf, netjies en modern, veilig en mooiste tuin met baie voëllewe. Naby besienswaardighede. Vriendeli...
Sien meer
Okt 2025
Elize K
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Dit was wonderlik en vriendelike, hulpvaardige gasheer voel soos familie.
Okt 2025
Severine B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid, mooi ingerig, vriendelike ontvangs. Ons het heerlik gebly, baie dankie.
Okt 2025
Annamie V
Besigheidsreis
5.0
Uitstekend. Uitstekende verblyf!
Jun 2025
Lizelle F
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Ons het baie lekker gebly. Dalene is baie vriendelik en gasvry.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dalene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • 57 North Street, 11 Riempie Uitzicht, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo Escape het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 020
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 020
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 020
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 North Street, 11 Riempie Uitzicht, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4ebc42204d19d33fbac1eb2f3661d22dfbc4c645fd2d7c48d692417fd42f4ff437005a4c80a0b40bfd4a90855e09e8c70b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 57 North Street, 11 Riempie Uitzicht Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.575054337888 22.205591338203
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang