Successfully reported
+22

Karoo Feels

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Stockenstroom Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Karoo Feels is 'n selfsorg-tuinkothuis. Die Karoo is 'n semiwoestyn en beteken 'dors' in die plaaslike taal. Dit het 'n unieke, kalm en rustige atmosfeer en is ideaal vir 'n ontspannende wegbreek.

Hierdie kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die een slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander het 'n koningingrootte-bed. Beide en suite-badkamers het 'n stort. Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie en 'n sitarea sowel as 'n eetarea buite op die stoep. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel toegerus. Alle eetgerei en breekware word voorsien.

Die kothuis lei na 'n stoep met braaigeriewe en bied direkte toegang tot die tuin en swembadarea.

Gaste kan die Fransie Pienaar Museum of een van die vele restaurante soos die Prince Albert Cafe, The Rude Chef, Karoo Kombuis en talle ander in die nabye omgewing besoek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ane A
Saam met vriende
5.0
Gemaklik. Baie netjies en skoon. Sal beslis terugkom.
Okt 2025
Catherine A
5.0
A well appointed cottage. A very peaceful and comfortable stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Gert K
Gesin met tieners
5.0
Sal beslis weer oorslaap. Ons was baie beïndruk. Dit is 'n pragtige plek met alles waarvoor jy kan vra, insluitend vinnige WiFi.
Mei 2025
Alta F
Saam met vriende
5.0
Great. Very clean and comfortable. We had a lovely time. Karoo Feels was very clean and had everything we needed. Jill was an excellent...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Retha O
Saam met lewensmaat
5.0
Waardes vir geld. Baie privaat aangesien jy die hele plek bespreek. Die akkommodasie was perfek vir ons behoeftes. Baie dankie vir die gasvryheid en a...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 7 Stockenstroom Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo Feels het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Stockenstroom Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42cbc2ffa23432c35327d4c6a4638c08e6a074b0292e7963d042df5a92c6289d6afc1c66e67625a91ffbd5866b4fabccd837?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 7 Stockenstroom Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.213133972308 22.029704107726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang