Successfully reported

Karoo Heart

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Suzan S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Nice place to stay. Very comfortable. Will go again. Beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Umesh R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Excellent, very neat and clean. Exactly as it is in the photos. Very clean and neat. Exactly as in the photos. Excellent, will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mignon V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Superskoon, interieur lyk soos 'n tydskrif en alles wat mens nodig het! Verblyf by Karoo Heart is tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter B
1 nag
5.0
Mei 2025

Lekker geslaap, waarde vir geld. Oornag tussen Pretoria en Kaap, vyf mense + twee groot honde. Alles gemaklik en baie netjies. Bakkie pas nie in die garage nie, Fortuner wel. Oorgenoeg veilige parkering binne die erf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco R
1 nag
5.0
Mei 2025

Pleasant. It was very pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Sal vir seker weer daar bly. Baie gerieflik, skoon, netjies en goed toegerus. Baie oulike buite spasie en speelplek vir jong kinders om energie te verbrand. Veilige parkering en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Ongelooflik lekker. Karoo Hart is nou ons pitstop oornag plek. Ons tweede besoek aan die Plek van Goud. Gasheer was baie behulpsaam. Karoo Hart is pragtig, baie goed ingerig, ruim, kinders sal dit geniet met speelplek buite. Beste plek om te oornag tussen Kaap en Brits.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Reid baie maar Karoo hart die mooiste plek ooit. Gasheer vriendelik en baie behulpsaam. Ongelooflik lekker. Pragtige plek. Gasheer vriendelik en on the ball.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna H
1 nag
5.0
Jan 2025

5 ster verblyf, baie dankie. Plekkie was net soos wat geadverteer was, lekker gebraai en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thato M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Nothing short of amazing. What a wonderful cosy stay we had. So clean, pleasant and warm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Molteno Street, Mid town, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4910261a477e9b379e49fc45058b517103613c9c413e18366ed632d9cf29e0b782f29249f0c07f9980504e6cdfa47c73fa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 105 5 1 5 10 Molteno Street Mid town 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.343838433406 22.581138666719
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang