Successfully reported

Karoo Huis

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Eleta G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netjies, oulike Karoo huisie met alles wat reisigers nodig het. Netjiese tipiese Karoo huisie. Alles wat mens nodig het. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlike gerieflike oornaggeriewe. Heerlike netjiese oornag blyplekkie. So lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ebbie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker gebly, lekker stil en rustige atmosfeer. Baie oulike plekkie vir oornag. Alles netjies en skoon. Sal vir seker aanbeveel vir toekomstige reisigers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna P
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Fantasties. Baie lekker. Gasvrou baie aangenaam en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert En Anelia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ideal vir oornag. Ons het baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies. Cora was baie behulpsaam en vriendelik. Die verwarmer het die kamer heerlik warm gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lekker Karoo ervaring! Baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janiete Van Rooyen V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Was baie lekker. Puik skoon en netjies. Cora is 'n ware gasvrou en altyd vriendelik. Haar plekkie is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon J
1 nag
5.0
Mrt 2025

Top. Fantastiese ervaring! Skoon, netjies, veilig, plattelandse gasvryheid en stilte! Hemels! Cora is 'n wonderlike gasvrou! Sien jou volgende keer weer. Top, top!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan K
1 nag
4.8
Sep 2025

Lekker plattelandse atmosfeer. Baie lekker. Skoon en netjies. Baie lekker gesels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Comfortable. Very pleasant and good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Cora Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 130

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Gots Street, Williston, 8920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb48bfc21070a68d0434335d6b1f45f335647d748d733bd8bd0f43ca589c4ff8df35ce45bd6ff6cb407cbb436406cf797deac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 106 5 1 5 27 Gots Street Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -31.340909 20.915507
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang