Successfully reported

Karoo Huisie

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Stefan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Veilig, gerieflik, skoon en netjies met 'n aparte kantoor. Karoo Huisie het beslis ons verwagting oortref. Dit het 'n ruim slaapkamer met 'n volledig toegeruste kitchenette, aparte vertrek wat as kantoor gebruik kan word met 'n en-suite badkamer. Alles was netjies en skoon. Dit het ook veilige parkering agter twee hekke onder dak reg voor die woonstel, en is geleë in 'n goeie area naby restaurante en inkopiesentrums. Ons sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carien Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 105 Beethoven Street, S.W.5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6085e48260d022d74a22ccfadc5a000fef4b6f491ff8d4f26d18ef607a3468dee19e30bf5ff51dee27d868f285afa7f9b28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 105 Beethoven Street S.W.5 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.737026 27.8261451
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang