Successfully reported
+36

Karoo-Koppie Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 President Kruger Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R709 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Karoo-Koppie Guesthouse is 'n pragtige, geskiedkundige huis in Colesberg, met slaapplek vir 8 gaste.

Verblyf word in 3 slaapkamers gebied. Twee van die kamers bied elk slaapplek aan 2 gaste en die derde kamer is geskik vir 'n gesin van 4. Elke kamer het ’n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe, 'n sitarea, TV met sekere DStv-kanale en lugversorging. Skoon handdoeke word voorsien. Daar is trappe wat na die eenheid lei.

Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n hek wat kan sluit. Gaste het toegang tot ’n gemeenskaplike terras met 'n uitsig. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie en rook is verbode in die eenheid.

Die gastehuis is stapafstand van die restaurante en winkels af. Daar is masserings en salonbehandelings op versoek wat in die huis, ’n 'n behandelingskamer gedoen word.

Colesberg is ’n goudmyn van erfenisgebiede. Dis op die N1 geleë, halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg, wat dit die ideale oornagplek maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Charlene B
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Kort stop om te rus vir die nag. Geen klagtes nie.
Okt 2025
Karien O
5.0
Ons sal enige tyd weer daar oorslaap. Alhoewel ons na inboektyd gearriveer het, is daar 'n plan gemaak en ons is vriendelik ontvang.
Sep 2025
Johan S
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename ervaring. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Die kamer was silwerskoon, die water heerlik warm en die beddens, met die elektrie...
Sien meer
Jul 2025
Louwrens Martinus V
Saam met lewensmaat
5.0
Ek is 'n sucker vir 'n plek met 'n mooi uitsig. Ons het baie lekker gebly. Die kamer was ruim, lekker bed, warm kombers en 'n klein kitchenette. Vir d...
Sien meer
Mei 2025
Herman S
Saam met vriende
5.0
Het 'n laat inboek gehad die aand, maar die instruksies voor die tyd was uitstekend. Baie lekker en gerieflik.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 1 President Kruger Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karoo-Koppie Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 709
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 709
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 709
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 President Kruger Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW6tEcyLc6rod8VUfqijISykM1EX7pZp7BvIr0W6phhIpfhewhI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R709 per nag (plek vir 2) 110 5 1 5 1 President Kruger Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.723594 25.095552
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang