Successfully reported

Karoo La Villetta

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Anna-maré P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Amazing. What an amazing place. Everything you need. Old-fashioned things like nature and silence are hard to beat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elfie Z
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Alles fantasties. Fantastiese plek met alles net puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Baie mooi, baie detail in die eenheid. Gasvrou baie goeie kommunikasie. Fantastiese plek, ons dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Asemrowend mooi en baie lekker. Dit is 'n ongelooflike mooi plek in die Karoo en die huisie is amazing! Was ook baie behulpsaam en vriendelik. Ons het 'n wonderlike aand gehad en selfs lê en sterre kyk op die gras. Daar is ook koedoes en springbokke in die kamp en ons het selfs 'n mooi skilpad gewaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie rustig, baie gemaklik en alles wat jy nodig het. Voeg dit saam met die omge. Dit was uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Die gerief van die plek en vriendelikheid van die eienaar is uitstaande. Om so in die Karoo te wees, is wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Apr 2025

Sal weer teruggaan. Ekstra padaanwysings na huis en terug na N1 sal waardeer word. Baie lekker en rustig. Uiters netjies en baie goed toegerus. 5 ster in die Karoo!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania A
1 nag Gesin met tieners
4.6
Apr 2025

Netjiese, skoon, mooi toegeruste verblyf. Skoon, baie oulike plekkie het lekker gemaklik gebly. Die pad soontoe in die nag was bietjie moeilik alhoewel daar aanwysings is. Was bietjie teleurgesteld toe daar na die tyd genoem is dat die DStv ekstra is per dag, ek het aangeneem dit was ingesluit. Anders baie oulik, privaat en mooi toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 3 300
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 300
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Rhenosterkop Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e3ac9c2835a350b05da05930db9885e43425c4a4ec53ef9c5b5ab15e2b57dacbf1047c03a515c76b36c54f5fe33b8218ba2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 78 5 1 5 N1 Rhenosterkop Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.218890489589 22.860249384866
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang