Karoo Lavender
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Longhope Road, Golden Valley, Somerset East, 5821, Oos-Kaap
- Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Karoo Lavender is 'n bekoorlike huis wat selfsorgverblyf op 'n rustige plaas buite Somerset-Oos bied. Die plaas is die ideale bestemming vir diegene wat op soek is na 'n ontspanne ontsnapping uit die bedrywige stad.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n leefarea met lugversorging op die eerste verdieping met 'n pooltafel.
Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en lei na 'n groot patio met 'n buite-eetarea en braaigeriewe.
Gaste kan met die gasheer reël of hulle die plaas en visdamme wil verken. Dié verblyf het 'n werkende alarmstelsel en 'n paniekknoppie wat deur 'n sekuriteitsmaatskappy gemonitor word. Die huis het gratis WiFi en 'n omskakelaar vir beurtkrag.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
johan Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Longhope Road, Golden Valley, Somerset East, 5821, Oos-Kaap
- Gaste dink Karoo Lavender het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Longhope Road, Golden Valley, Somerset East, 5821, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang