Successfully reported
+22

Karoo Leeu Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan van Riebeeck Road, Safari Pad, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Karoo Leeu Cottage is op 'n plaas in Oudtshoorn en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie verblyf is 'n ideale opsie vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek op 'n plaas.

Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n tweede badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank geskik vir 2 gaste. Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n etenstafel.

Daar is 'n vuurput in die tuin. Gratis WiFi en gedeelde veilige parkeerplek is beskikbaar. Die groot tuin is die ideale plek vir kinders om te baljaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Richardt R
5.0
Boek! Nou! Wat 'n aangename plek! Ons is so warm verwelkom en die plek het alles wat jy nodig het. Ek het nog nie in 'n plek gebly wat so goed toegeru...
Sien meer
Aug 2025
Renette S
Saam met lewensmaat
5.0
Sal definitief Karoo Leeu Cottage vir enige iemand aanbeveel. Fantastiese plek. Lekker ruim, alles wat mens nodig het.
Apr 2025
Emuel H
Gesin met klein kinders
5.0
Perfek vir ons reis. Baie lekker gebly. Tevreden.
Apr 2025
Ina D
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename plaasatmosfeer, stilte en uitstekende toegeruste huis. Dit was 'n heerlike ervaring vir ons. Vriendelike reëlings om in te klok, alles wat n...
Sien meer
Apr 2025
Elrene D
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike gasheer. Netjies en smaakvol gemeubileer. Ons het lekker gebly.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mouton Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Jan van Riebeeck Road, Safari Pad, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo Leeu Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan van Riebeeck Road, Safari Pad, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc70899739d59d5b96dd3a49a5c8b9ba47ab048085f154458311c6f41c04504f173746f4ed8261f893c276a94436d86139eae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 Jan van Riebeeck Road Safari Pad 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.633218424572 22.181259084813
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang