Successfully reported
+58

Karoo Leeu House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan van Riebeeck Road, Safari Pad, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 400 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Karoo Leeu House is op 'n plaas in Oudtshoorn geleë en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf, omring deur lewendige groen. Hierdie verblyf is 'n ideale opsie vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n rustige plaas-toevlugsoord-ervaring.

Dié huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 8 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer met 'n dubbelbed ingerig is en die vierde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai.

Gratis WiFi en gedeelde veilige parkeerplek word aan gaste verskaf. Die uitgebreide tuin bied 'n ideale ruimte vir kinders om te speel en te geniet.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mouton Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Jan van Riebeeck Road, Safari Pad, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo Leeu House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 400
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 400
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan van Riebeeck Road, Safari Pad, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a343b93ef0a47eb71f25fba69ccb48293dd90f9a14b43d5d232afe3d801638de3c80c18fc1fbe1dff5d12b1f93b9bcc786a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag, vir 8 mense 5 5 1 5 Jan van Riebeeck Road Safari Pad 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.633123427522 22.181498408318
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang