Successfully reported

Karoo Pandok

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Adelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uitstaande verblyf, vriendelik, skoon en waarde vir geld. Absoluut fantastiese verblyf. Linda is die vriendelikste gasvrou, ons is op die hande gedra vandat ons gearriveer het. Alles is silwer skoon, ontbyt was uitstaande. Ek was nog nooit by 'n gastehuis so hartlik ontvang soos deur Linda nie. Die bederf het ons so spesiaal laat voel. Baie, baie dankie, in Karoo Pandok het ons hartsmense ontmoet wat skaars is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christie B
1 nag
5.0
Apr 2025

Aangenaam verras. Ons was aangenaam verras met die vriendelikheid van Linda wat ons ontvang het, asook die netheid van die kamers en perseel in die algemeen. Linda is uiters professioneel, vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isac M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Slaap lekker by die groot dam. Lekker plekkie om oor te bly as jy die agterpaaie wil verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almarie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Elke oomblik geniet. Was die perfekte oornagverblyf. Baie rustig. Sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin V
1 nag
5.0
Feb 2025

Baie lekker aand in die Karoo. Die swembad was 'n wenner na die lang dag. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit was baie lekker. Ek was aangenaam verras. Het baie lekker gebly. Linda, die gasvrou, was net 'n plesier. Die mooiste vrou binne en buite. Ontbyt was puik wat sy aangebied het. Die eienaars moet pasop of ek steel vir Linda.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Byron M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Tranquil, peaceful. Lovely host, very friendly and accommodating. Safe and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdél M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Silwerskoon, vriendelik. Juweel van 'n plekkie. Ons was aangenaam verras deur Karoo Pandok. Alles is silwerskoon. Dit is rustig en mens voel net veilig en heeltemal ontspanne. Almal was vriendelik en behulpsaam gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jc P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Ruim en gesellig. Heerlik oorgebly, vars, skoon, netjies en alles wat mens nodig sou hê. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdinand V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

. Lekker. Gerieflik. Gasvry. Die stort is te effens. Dit het kwaai gereën en het ons die plek moeilik gekry en slegte paaie. Die personeel was engele. Het ons dadelik tegemoet gekom met sambreel en hulp in die kwaai reën.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Louis & Linda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 203

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 756
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 756
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 756
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 East Street, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy0xQWk1d8a3NYgFRMler6IDVMPJkYmEPJ0YL5YLvXfyMnUSJbE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R756 per nag (plek vir 2) 106 5 1 5 9 East Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.493826823092 25.983194410801
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang