Successfully reported
+69

Karoo Pandok

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 East Street, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Vanaf R756 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Karoo Pandok is 'n gastehuis wat op 'n kleinhoewe in die pragtige en geskiedkundige dorpie Bethulie geleë is. Die ideale oornagverblyf vir die vakansie- of sakereisiger wat vanaf Johannesburg, Kaapstad of die Oos-Kaap reis.

Die verblyf beskik oor 4 en suite-kamers wat elk hul eie privaat ingang het. Alle gaste het toegang tot die swembad, braai-area en lapa.

Gaste kan ontbyt by die gastehuis geniet of etes by Die Ou Kar Restaurant en Kroeg, wat op die hoofpad in die dorp geleë is, minder as 2 km vanaf die gastehuis. Bethulie kan op die R701 vanaf die suide bereik word via die Gariepdam, vanaf die noorde via Smithfield en Aliwal-Noord of vanaf die weste vanaf Springfontein, van die N1 af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Adelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstaande verblyf, vriendelik, skoon en waarde vir geld. Absoluut fantastiese verblyf. Linda is die vriendelikste gasvrou, ons is op die hande gedra ...
Sien meer
Jul 2025
Christie B
5.0
Aangenaam verras. Ons was aangenaam verras met die vriendelikheid van Linda wat ons ontvang het, asook die netheid van die kamers en perseel in die al...
Sien meer
Apr 2025
Isac M
Saam met lewensmaat
5.0
Slaap lekker by die groot dam. Lekker plekkie om oor te bly as jy die agterpaaie wil verken.
Mrt 2025
Almarie P
Saam met lewensmaat
5.0
Elke oomblik geniet. Was die perfekte oornagverblyf. Baie rustig. Sal definitief weer daar oornag.
Feb 2025
Quintin V
5.0
Baie lekker aand in die Karoo. Die swembad was 'n wenner na die lang dag. Sien sterre.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Louis & Linda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 203

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 9 East Street, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Gaste dink Karoo Pandok het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 756
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 756
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 756
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 East Street, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy0xQWk1d8a3NYgFRMler6IDVMPJkYmEPJ0YL5YLvXfyMnUSJbE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R756 per nag (plek vir 2) 106 5 1 5 9 East Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.493826823092 25.983194410801
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang