Successfully reported

Karoo Pomp

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Relaxing, value for money. Lekker braai area, wood and ice was included, braai utensils available, great night rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Vriendelike ontvangs, skoon, netjies, veilig, bekostigbaar. Dankie Karen. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekende oornag gerief! Ons het heerlik daar oor geslaap. Baie vriendelike en gasvrye mense. Vir seker waarde vir geld. Heerlike kos ook gekry van die gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gasvryheid baie waardeer. Baie lekker gebly. So rustig en veilig gevoel. Perfekte oornag verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gesellig. Heerlik gebraai en geslaap met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrissie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustige oorslaap op Vosburg. Heerlik gebly. Gerieflike kamer. Pragtige dorpie en omgewing. Heerlik geëet by Die Hoekwinkel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen P
1 nag
5.0
Aug 2025

Heerlik gebly! Vriendelike gasvrou, als is mooi netjies en skoon. Rustig! Absoluut heerlik en rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Wonderful, will definitely stay again! Really lovely place, hosts most friendly and pleasant. Delicious dinner, and the takeaway breakfast packs also great! Travelling with large dogs that had the whole enclosed yard to themselves, so also enjoyed the stay! Only (small) negative was no top sheet under duvet, which is not the way we usually like to sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Buks V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie netjiese en gerieflike kuiergeriewe vir oornag en selfs langer. Ons is baie goed ontvang en behoorlik ingelig m.b.t. die geriewe en die besienswaardighede en toepaslike toeriste-aantrekkingskragte in Vosburg en omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Was 'n spesiale Karoo ervaring. Baie lekker gebly, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 164 Human Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2602e93833f8b74fc63a3c97debb96b0fc9ca33079c0399744ed7055a0a3470e694e5d7ffcfb2c4a38e57809fd5678c4b432?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 164 Human Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.57728 22.87909
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang