Successfully reported
+18

Karoo Pomp

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 164 Human Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Karoo Pomp is 'n gastesuite op die gasheer se perseel in die pragtige Karoo-dorpie Vosburg. Die woonstel is ideaal as 'n oornagstop vir gaste wat deur die dorp reis.

Die woonstel het lugversorging, slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n oopplan-leefarea. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Langs die bed is daar 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste is welkom om van die braaigeriewe onder die groot skaduryke peperboom gebruik te maak. Daar is ook 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en daar is genoeg ruimte om 'n karavaan of 'n 4x4 te parkeer.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Lugversorging
Verwarmer
Kombuisie
Braai
Kamerdiens

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Pieter V
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, value for money. Lekker braai area, wood and ice was included, braai utensils available, great night rest.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Hennie V
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs, skoon, netjies, veilig, bekostigbaar. Dankie Karen. Ons het baie lekker gebly.
Sep 2025
Christa J
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende oornag gerief! Ons het heerlik daar oor geslaap. Baie vriendelike en gasvrye mense. Vir seker waarde vir geld. Heerlike kos ook gekry van ...
Sien meer
Sep 2025
Ursula D
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvryheid baie waardeer. Baie lekker gebly. So rustig en veilig gevoel. Perfekte oornag verblyf.
Sep 2025
Natalie V
Saam met lewensmaat
5.0
Gesellig. Heerlik gebraai en geslaap met alles wat ons nodig gehad het.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 164 Human Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karoo Pomp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 164 Human Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2602e93833f8b74fc63a3c97debb96b0fc9ca33079c0399744ed7055a0a3470e694e5d7ffcfb2c4a38e57809fd5678c4b432?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 164 Human Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.57728 22.87909
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang