Karoo Skies
Kry 10% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 194 Jan Van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 000R900 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Karoo Skies is 'n ruim selfsorgkothuis met 'n privaat ingang en is sentraal op die eienaar se perseel in Oudtshoorn geleë. Dit is die ideale opsie vir individue, paartjies of gesinne.
Dié kothuis het lugversorging, slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n oopplan-slaaparea wat oor 2 verdiepings strek en 'n en suite-badkamer het. Die hoofslaaparea het 'n koningingrootte-bed en op die tweede verdieping is 'n stapelbed en 'n matras vir kinders. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetarea bied gemaklike sitplek en daar is 'n slim-TV met Netflix, Showmax en gratis WiFi.
Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek en 'n uitsig oor 'n gemeenskaplike swembad en die tuin. Veilige motorhuisparkeerplek is beskikbaar. Gewilde besienswaardighede, sportplekke, die middedorp, kruidenierswinkels is naby en die verblyf is net 1 km vanaf die Klein Karoo Medi-Clinic.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Stapelbed
1 x Kindermatras vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Adam Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 194 Jan Van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Karoo Skies het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 194 Jan Van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang