Successfully reported

Karoo Soul

Rugsakreisigerslosies

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Elsa D
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Heerlik gekuier. Rustige omgewing. Nié geweet wat om te verwag, maar was baie verras.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Goeie stop om te maak om die Karoo te verken. Eenvoudig, netjies en lekker. Alles wat ons nodig gehad het. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ilze
Karoo Soul
Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Ons sien weer volgende keer

Elize V
Kort verblyf
4.4
Feb 2025

Was rustige verblyf maar het nie aan verwagtinge voldoen nie. Alhoewel daar koffie/tee geriewe was, was die houer vir die koffie nie gevul nie. Daar was geen melk nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hayley J
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Des 2024

Short and sweet. It was a short stay, but the service was great and the staff were extremely friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karen M
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2024

Gemaklike oornagverblyf. Kristalhelder swembad, lekker lapa-area en vele plekke in die tuin en op die stoep om te ontspan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
2.8
Jan 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Prof Kobus L
1 nag
3.8
Sep 2023

Goeie verblyf. Ilze is 'n vriendelik gasvrou. Ek het 'n sak daar vergeet en hulle het my gebel om daarvan te sê. Groot waardering daarvoor.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Carina B
1 nag
5.0
Jul 2022

Geruste nag. Ons het die familie-eenheid en 'n dubbelkamer buite gehad vir die nag. Ons kon die braaigeriewe langs die swembad gebruik en Ilze het uit haar pad gegaan om ons kuiertjie lekkerder te maak. Ons het veilig gevoel en al die geriewe was baie netjies en skoon. Ons kan kan dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilze
Karoo Soul
Dit was 'n groot plesier om Karoo Soul met julle te deel. Ons hoop om julle weer hier terug te verwelkom eendag.

Norman C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Ons het dit baie geniet. Die plek is baie netjies en toegerus met die nodige toerusting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilze
Karoo Soul
Dit was heerlik om julle te ontmoet en kinderlag te hoor. Sien julle weer!

Andre F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2019

Was baie lekker, net een ongerief: Die riool het by die drain uitgekom en ons slaap belemmer met die reuk. Baie mooi plek. Baie veilig. Die personeel is baie vriendelik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Adderley Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlZjU5NjZlLTM1ZDMtNDJmZS1iMDBmLTRlY2U5MTNmMDU4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 1 Adderley Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.597129347436 22.206164898148
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang