Karoo & Ko The Tiny Home
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Stockenstroom Square, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Vanaf R780 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Karoo & Ko Die Klein Huis is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, geleë op 'n gedeelde eiendom in Colesberg. Dit is ideaal vir 'n paartjie of sakereisiger wat op soek is na 'n gemaklike oornagplek tussen bestemmings.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met lugversorging en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 2 enkelbeddens en 'n kas, terwyl die badkamer met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid is toegerus met 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, en vir gaste se vermaak is 'n slim-TV met Netflix, Amazon Prime Video en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Buite is daar 'n oulike patio met 'n tafel en stoele en draagbare braaigeriewe, waar gaste kan ontspan met 'n koppie koffie onder die ou appelkoosboom. Beperkte geslote parkering is beskikbaar met vooraf reëling.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Johlan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 10
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 4 Stockenstroom Square, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Gaste dink Karoo & Ko The Tiny Home het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Stockenstroom Square, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang