Successfully reported

Karoo Tranquillity

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Stephanus H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Everything about this place was just fantastic, just please add air cons. It was great. All amenities needed were there. Easy check-in and the house was clean. Please get air con though. That's the only thing missing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Skoon, ruim en netjiese huis. Lekker kuier stoep. Kan aanbeveel. Baie mooi en groot huis. Netjies en skoon. Dankie tog vir Klara wat ons gehelp het met paaie en aanwysings, daarsonder was ons verlore.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Outydse bekoring in 'n klein Karoo dorpie! Dis nog die lekker outydse plaasgevoel, lekker groot ou huis met 'n vars nuwe twist dekor binne. Ons het baie lekker gebly. Een van die min klein dorpies wat nog versorg word, ons het baie veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kaylin S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2025

So mooi plekkie. 10/10! Eerstens, baie mooi plekkie. Dit het soos huis gevoel en nie soos nog 'n oornagplek nie. Ons kon enige tyd met Klara praat sou ons haar hulp benodig met iets. Die foto's doen nie die huis justice nie. Dis 100 keer mooier as jy daarin stap, ons wou nie terugkeer huis toe nie! Net 'n aanbeveling, dit was lekker koud, so aircons of verwarmers sal baie help, veral as daar in die voorkamer gesit word voor die TV. Sal baie beslis weer teruggaan. Goeie buurt, rustig en idillies. Ek gee beslis 'n 100 uit 10 vir hierdie een!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma P
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2025

Ons het lekker gebly en sal beslis weer daar gaan bly. Dit is 'n baie gesellige huis. Ons bly altyd lekker daar, veral omdat ons hele familie daar kan bly. Kamers is lekker ruim. Ek sal weer daar gaan bly. Hulle moet dalk net kyk na die volgende: Daar kort nogal 'n haak of twee in die kamers om jou handdoeke op te hang. Vir die winter sal 'n matjie voor die bed baie help. Die hoofslaapkamer se blindings was ook baie vuil, alhoewel die ander kamers mooi skoon was. Die koue water in die hoofslaapkamer se wasbak, toilet en stort is uiters stadig en mens kan nie so stort of tande borsel nie. Die sleutel van die veiligheidshek is stukkend en die sleutel/slot moet vervang word. Daar is genoeg parkeerplek binne die erf vir meer as een voertuig, wat baie goed is.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lilize D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Pragtige huis, ideale oorslaap na 'n lang dag. Lieflike Karoo-bekoring. Alles wat jy nodig het. Die Manna restaurant op loopafstand van die huis was ook heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzette T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly en Klara was die hele tyd met ons in verbinding. Alles was netjies en skoon. Lekker plaashuisgevoel gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin S
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

We will be back. Second stay as good as the first. Enjoying a Karoo lamb chop braai on that stoep is priceless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Ons het kom jag vir en dit was verblydend om hierdie juweel van 'n plek te kry. Absolute fantastiese bly-plek gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendon J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Stil, rustig, warm met die elektriese kombers. Heerlik gebly en die gasheer was altyd byderhand vir enige onsekerheid per WhatsApp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Klara Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 55

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 800
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Gots Street, Williston, 8920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf84bff4ded6dd8c1c6ce486307c548fb380478bdb54eecee5dae651c6a59a4bd9aa4b3866a2c40e991c8a20146fba72acaf0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 8 mense 46 5 1 5 25 Gots Street Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.340710172768 20.915692347746
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang