Successfully reported
+42

Karoo View Cottages

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magrieta Prinsloo Road, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karoo View Cottages bied selfsorgverblyf aan die buitewyke van Prins Albert. Die verblyf spog met 'n pragtige uitsig op die Swartberg en oor die Karoo-vlaktes, en is naby die middedorp geleë.

Verblyf word in 'n verskeidenheid kothuise met slaapplek vir 2 tot 4 gaste elk gebied. Elke eenheid het gemaklike beddens, 'n badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kombuisie met basiese verhit-en-eetgeriewe, of 'n goed toegeruste kombuis met al die nodige geriewe om maaltye voor te berei. Elke kothuis het ook lugversorging, 'n kaggel, braai-area en onbeperkte, gratis WiFi.

Elke eenheid word daagliks skoongemaak. Daar is veilige parkeerplek op die perseel langs elke kothuis of naby. Gaste het toegang tot wasgoedgeriewe, 'n gemeenskaplike plonspoel en braaigeriewe.

Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, wildritte, begeleide staproetes, tennis, die Groot 5, fietsry, wildkyk en bergfietsry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Dinki B
Saam met vriende
5.0
N plesier vir die oog, kalmte vir gemoed en heerlik vir hondlief. N luukse verblyf wat vir die oorsese gaste, asook vir die kieskeurige reisiger geski...
Sien meer
Sep 2025
Hanno V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik onder die sterre ontspan. Lekker welkom gevoel. Alles wat nodig was, was daar. Super netjies.
Jul 2025
Pieter F
Saam met lewensmaat
5.0
Super. Super toegerus en heerlike verblyf met goeie diens.
Mrt 2025
Kobus T
Saam met lewensmaat
5.0
Sal maklik langer as een nag daar oorslaap. Die eenheid is besonders ruim en baie goed toegerus, alles wat jy nodig het, is daar.
Aug 2024
Arnold D
Saam met lewensmaat
5.0
Howard en sy staf was uitstekend en ons het ons tyd daar baie geniet. Sy restaurant word aanbeveel.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Howard Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 152

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Magrieta Prinsloo Road, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo View Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magrieta Prinsloo Road, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2488853f59aee5e33c1961a29f086ebd0fec7ca1deb3945e4d4f480cb7919a47d7790a9bdb5db26922dca7dd747d463a3fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 117 5 1 5 Magrieta Prinsloo Road Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.21869397559 22.02318751157

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang