Successfully reported
+41

Karoo Windpompie Gastehuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Rossouw Street, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karoo Windpompie Gastehuis is in Fraserburg geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf word in die hoofhuis en 'n ateljeekothuis gebied.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en kan tot 10 gaste op 'n slag akkommodeer. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n TV met Openview, en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet. Daar is lieflike ingeboude braaigeriewe in die tweede sitarea waar gaste lekker saam 'n ete kan voorberei.

Die ateljeekothuis beskik oor 'n slaaparea, 'n badkamer en 'n kombuis. Die slaaparea is ingerig met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, 'n ketel, breekware en eetgerei in. Die eenheid het sy eie braai-area. Veilige parkeerplek word voorsien.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 19 Rossouw Street, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karoo Windpompie Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Rossouw Street, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcadc9002207a8d3aa3c07b3af08a0ba5d6a882e1ed5f2ba906d3dd320804d14840c95b969423cb97b282478d3bdca07b7307?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 19 Rossouw Street Fraserburg 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -31.914895483959 21.510123701328
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang