Successfully reported
+10

Karoo

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 D’Arcystreet, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Vanaf R485 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Karoo bied gerieflike oornagverblyf in die bekoorlike dorpie Douglas, amper halfpad tussen Kimberley en Prieska geleë. Dis die perfekte oornagplek vir reisigers.

Die eiendom beskik oor twee pragtig ingerigte kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers is toegerus met gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Bykomende geriewe sluit lugversorging, TV's, tee- en koffiemaakgeriewe en komplimentêre WiFi in.

Die tuine bied 'n rustige omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook die gemeenskaplike swembad en braai-areas geniet. Met veilige parkeerplek beskikbaar, is 'n rustige nagrus in Douglas gewaarborg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Siska M
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike kuier, presies wat ons nodig gehad het. Lekker gebly en goeie waarde vir geld. Stortdeur maak net nie mooi toe nie en die badkamervloer mor...
Sien meer
Sep 2025
Anthony M
Saam met lewensmaat
5.0
As above. An overnight stay. Convenient location. Warm reception. Comfortable, clean and well appointed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Marietjie H
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en gerieflik. Goeie oorslaap akkommodasie.
Sep 2025
Gert G
Saam met lewensmaat
5.0
Sal enige tyd weer daar oornag. Kamer was smaaklik en netjies ingerig. Geen klagtes. Gasheer en -vrou was baie vriendelik.
Jul 2025
Zelda B
Saam met vriende
5.0
Uitstekend definitief aan te beveel. Uitstekende diens en puik slaapplek. Baie dankie ook vir gasvryheid.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ilze Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • 25 D’Arcystreet, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karoo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 485
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 485
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 485
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 D’Arcystreet, Douglas, 8730, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85f1c1478a2749c2bd7cf778ccc377549c6953b5cbceb59149e9efefb1c663cfe210aff279c21f375b7221a285ce289e0c2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R485 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 25 D’Arcystreet Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.056288106841 23.779170960188
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang