Successfully reported
+16

Karoorus Swaeltjie

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beaufort Straat, Loxton, 6980, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 940 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Karoorus Swaeltjie, geleë in Loxton, bied elegante akkommodasie, ideaal vir gesinne of groepe vriende.

Die ruim huis bied gemaklik slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, elk met 2 enkelbeddens. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met stoele en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi word voorsien vir gaste se gerief.

Buite kan gaste 'n oggendkoffie op die gemeubileerde patio geniet. Veilige parkering is beskikbaar gedurende hul verblyf, en restaurante en winkels is binne loopafstand van die huis vir diegene wat die omgewing wil verken.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 109

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Beaufort Straat, Loxton, 6980, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 940
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 940
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 940
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beaufort Straat, Loxton, 6980, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd90afbb7d02850db3af20a1304c99a2b0709925c0f84e51a779ef20a900e06fcff876af45887986975e8bed01cf1c411d01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 940 per nag, vir 6 mense Beaufort Straat Loxton 6980 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.479459369819 22.353676966225
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang