Successfully reported
+153

Karoowater Gasteplaas

  • Kapasiteit: 234 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warmbad Area - Calitzdorp district, No name road. Gedeelte 117 van die Plaas Warmwater, Nr 60, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Karoowater Guest Farm is perfek geleë net 40 km buite Oudtshoorn en bied gaste 'n ware huislike atmosfeer met genoeg doendinge vir die hele gesin.

Verblyf word gebied in verskeie selfsorg-eenhede, met 1 eenheid wat ideaal is vir 'n oornagverblyf. Die eenhede het slaapvermoë wat wissel van 2, 4 en 6 gaste per eenheid. Die eenhede toegerus vir selfsorg het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas of yskassie, 'n oondjie en stoof, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die kampterrein kan tot 42 staanplekke akkommodeer en het gedeelde ablusiegeriewe met storte, wasbakke en toilette. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Hierdie eiendom is 'n heerlike toevlugsoord vir vakansiegangers, want daar is 'n restaurant op die perseel en 'n binnenshuise natuurlike warmwaterswembad net uit die grond. Daar is 'n koue swembad met 'n waterglybaan en 2 Lapa-areas waartoe gaste toegang het met braaigeriewe.

Daar is verskeie grasperke vir die kinders om te geniet en te baljaar by die groot speelgrond. Hier kan gaste verwag om diere soos ape en papegaaie te sien en die stilte en rustigheid van die Karoo te geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Mariska H
Gesin met tieners
5.0
Rustig en lekker. Baie lekker gewees. Daar was 'n kragprobleem en die personeel het hard gewerk om die probleem op te los en ons die heeltyd op hoogte...
Sien meer
Sep 2025
Madri G
Gesin met klein kinders
5.0
Ontspannende wegbreek. Ons het heerlik gekamp saam vriende onder die bome. Kinders was nooit verveeld nie.
Sep 2025
Cynthia S
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing in the hot pool. Awesome and relaxing. Pizza was great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Cecile D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, ontspannend. Die rustigheid van die Karoo, weg van die gewoel en geraas van elke dag, was helend vir die siel. Die warmwaterbron was ontspann...
Sien meer
Jun 2025
Alfreda G
5.0
Great stay, nice location, excellent for kids. Great location, great vibe, perfect for kids.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Merentia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Warmbad Area - Calitzdorp district, No name road. Gedeelte 117 van die Plaas Warmwater, Nr 60, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoowater Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 234 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warmbad Area - Calitzdorp district, No name road. Gedeelte 117 van die Plaas Warmwater, Nr 60, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdad567fa57cd401ce93030dd218c680a9aede1ed6fe11b32b1d1b24cc5d76fe707d897e5df163af5278917b80623751551d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 Warmbad Area - Calitzdorp district No name road. Gedeelte 117 van die Plaas Warmwater, Nr 60 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.658138569455 21.769601041811
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang