Successfully reported
+45

Karoozin Village

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Langenhoven Road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R610 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Karoozin Village is in die hartjie van die skouspelagtige Karoo in die dorpie Oudtshoorn op Roete 62 geleë. Dié dorpie spog met skouspelagtige sonsondergange en is die volstruishoofstad van die wêreld. Karoozin Village is die ideale verblyf vir enige motorfietsryer, toeris of sakereisiger wat 'n gemaklike oornagplekkie soek.

Gerieflike B&B-verblyf word in 4 gastekamers aangebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n yskassie, WiFi en 'n TV met Netflix.

Die geriewe op die perseel sluit 'n swembad, kroeg en 'n sitarea op die stoep in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Sharlene T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik en netjies. Die verblyf was baie gerieflik en skoon. Ons het baie lekker geslaap, heerlik en gekuier. Die staf is baie vriendelik en hu...
Sien meer
Okt 2025
Annamarie K
5.0
Great, thank you. Great, thank you. I will recommend it to my family.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Candice S
5.0
Relaxing. Dit was baie lekker. Dankie!
Sep 2025
James O
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was heerlik. Dit was 'n heerlike tyd. Alles was baie netjies en skoon. Hulle het regtig uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die eiena...
Sien meer
Sep 2025
Melisha T
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker. Die gastehuis was pragtig netjies en die personeel het ons met groot vriendelikheid en warmte ontvang.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 64 Langenhoven Road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoozin Village het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 610
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 610
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 610
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Langenhoven Road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed4fcdba61f12c779eced8bc9f9047363d6ee84a174c6df0939bd9a96f218a548389bbf43aa4144a3c35e68d5a31707bd6a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R610 per nag (plek vir 2) 96 5 1 5 64 Langenhoven Road Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.605487153367 22.210684081614
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang