Successfully reported

Vogelsang Family Farm Cottage

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Corney V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Amazing. Dis is 'n amazing plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denielle
Vogelsang Family Farm Cottage
Goeiedag Corne Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Mooi bly. Ons hoop om julle weer hier te verwelkom. Groetnis uit die Klein Karoo.

Reinier D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Exceptional. We had a wonderful experience and a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Debbie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Beautiful. Quiet with gorgeous scenery. Absolutely stunning. Peaceful away from city life. Loved it. So stylishly decorated. Loved the attention to detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denielle
Vogelsang Family Farm Cottage
Baie dankie vir jou pragtige resensie! Ons is bly om te hoor dat die rustigheid van Vogelsang vir jou 'n welkome wegbreek was van die stadsgejaag. Dit is vir ons 'n groot vreugde om 'n plek te skep waar mense kan ontspan en hul siel kan voed. Ons hoop om jou binnekort weer te verwelkom!

Anneke-jean D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Die beste plek om sielsrus te kry! Die rustigheid is presies wat nodig is wanneer mens se lewe gekenmerk word met stadsgejaag. Karusa is kos vir die siel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denielle
Vogelsang Family Farm Cottage
Dit is altyd lekker om positiewe terugvoer van gaste te ontvang. Dankie, Anneke-Jean. Ons waardeer! Ons hoop julle kom kuier weer. Groete uit die Klein Karoo

Anri D
1 nag Saam met vriende
3.2
Nov 2022

Lieflike huis. Slegs 1 waaier om te deel tussen 2 kamers, glad nie ideaal vir Oudtshoorn se hitte nie. Kommunikasie kan gerus gegee word oor sleutel se optel en afsit 'n dag voor die bespreking.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Denielle
Vogelsang Family Farm Cottage
Goeiedag Anri Ons is opgewonde om met jou te deel dat beide kamers waaiers het en dat ons praktiese reëlings in plek het vir in- en uitklok. Kompleet met 'n stap-vir-stap video en geskrewe riglyne wat via What’s App aan gaste gestuur word. Die terugvoer tot dusver oor in- en uitklok is positief! Ons hoop om julle terug te verwelkom met 'n spik splinternuwe ervaring. Groete uit die Klein Karoo

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
2.6
Nov 2022

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Jurgen S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2021

Dit was 'n fantastiese plekkie, rustig netjies en rus vir die siel. In en om Oudtshoorn is soveel om te sien en doen en Karusa is ideaal geleë om die rustigheid en mooi van die Klein Karoo te kan geniet en waardeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denielle
Vogelsang Family Farm Cottage
Baie dankie vir hierdie goeie en positiewe terugvoer. Ons sien uit om julle iewers in die toekoms weer hier te ontvang!

Jacques S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Baie netjies, maklik om te kry en alles wat jy soek is daar. Ek sal die gastehuis aanbeveel en sal definitief weer daar kom oornag. Prys baie billik vir dit wat jy kry. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denielle
Vogelsang Family Farm Cottage
Baie dankie, Jacques, vir hierdie positiewe terugvoer! Kom kuier asseblief weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Denielle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 467
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 467
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 467
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vogelsang Boerdery, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb687a2c270676cc658399056f1ee3f038c7558967432b7ae066cfb0ff6aed30247df0ff23f266d4724b9e7ea302683b9ac8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 467 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Vogelsang Boerdery Schoemanshoek 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.476757075169 22.241925358955
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang