Kashi Skyline
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31308 Cassini Tower Ellipse Waterfall, Waterfall City, Midrand, 2066, Gauteng
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Geleë in die middel van Waterfall City se sakekern, staan die ikoniese hoë luukse woonkompleks bekend as Ellipse Waterfall. Kashi Skyline is 'n sjiek selfsorgvakansiewoonstel met groot glasdeure wat ongeëwenaarde uitsigte oor die Gautengse skyline bied.
Hierdie ateljeewoonstel op die 13de verdieping kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en sluit 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Hierdie woonstel het ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n Nespresso-masjien. In die slaaparea is daar ook 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-Slim-TV wat 'n wonderlike plek is vir 'n oggendkoffie. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie sitkamer maak oop op 'n oulike balkon wat lieflike uitsigte oor die omliggende area bied. Gaste het volle toegang tot die landgoed se gemeenskaplike swembad, restaurant op die perseel, spa en gimnasium. Die ligging van hierdie kompleks is net oorkant die Mall of Africa en Netcare-hospitaal.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Arvind Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 31308 Cassini Tower Ellipse Waterfall, Waterfall City, Midrand, 2066, Gauteng
- Gaste dink Kashi Skyline het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31308 Cassini Tower Ellipse Waterfall, Waterfall City, Midrand, 2066, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang