Successfully reported

Kassaboera Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 190 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Trecia T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Peaceful and worth your money. Perfect place to stay at. Breakfast was on point. Only problem was that the room I was in had no chairs or couch to sit on. I will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chloe S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Amazing and would definitely recommend. Excellent stay! We stayed over for our wedding night and it was amazing. The service was immaculate and the cleanliness was amazing. Lincoln was such a great help and so friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Alles was wonderlik. Baie dankie vir ons wonderlike verblyf en julle vriendelike gasvryheid. En ook vir die heerlike ontbyt. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Kassaboera Lodge
Baie dankie, Maria. Ons waardeer julle terugvoering. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Vriendlike groete, Manie & Amanda

Angela W
1 nag
5.0
Feb 2025

Pleasant stay. Pleasant stay, lovely stay, slept well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Kassaboera Lodge
Many thanks for your support and your feedback. Much appreciated. Manie & Amanda

Danie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig en natuur skoon om jou is baie mooi. Baie vriendelike ontvangs en goeie diens gekry van personeel en eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Kassaboera Lodge
Baie dankie vir die goeie terugvoering! Vriendelike groete Manie en Amanda

Mthokozisi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Beautiful, great service, value for money. Our stay was lovely, the lodge is really beautiful and the area is relaxing. The only criticism is that our room did not have a microwave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Dit was fantasties. Ja, baie nice personeel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danica C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Peaceful and safe. Lovely staff on the property - quaint accommodation, felt safe, quiet, and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Amanda
Kassaboera Lodge
Thank you for your review. We do appreciate your business. Kind regards, Manie Amanda and staff.

Paul M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Lekker geslaap, maar verder moet jy jouself maar besig hou met buite aktiwiteite. Ek dink die prys is bietjie rof vir wat jy kry. Daar is nie eers 'n tafel om 'n broodjie te smeer nie. Daar is ook nie 'n braaier nie. Mens kan nie elke dag bekostig om uit te eet nie, ek is nou platsak! Die WiFi werk ook nie wonders nie. Wie kyk nog DStv? Verder is die Lodge baie mooi. Steeds vervag die Lodge gaan in iemand se erf wees nie, of so voel dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Amanda
Kassaboera Lodge
Hi Paul Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer. Meeste van ons gaste voel egter hulle kry waarde vir hulle geld. Ons is 'n gastehuis en adverteer ons nêrens dat ons selfsorg eenhede het nie. Hartbeespoort is 'n toerisme mekka en kom die besoekers juis die dorp besoek om al die buite-aktiwiteite te ervaar, en om uit te eet. Oor die algemeen werk ons WiFi goed, en omdat ek geen ander klagtes gekry het nie, was ek nie bewus daarvan dat daar moontlik fout was nie. Soms is dit maar die netwerk wat kom en gaan, en kan ons nie veel daaraan doen nie. Baie van ons gaste maak wel saans van die DStv gebruik, veral die sport en fliek kanale. Manie

Sybil B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Verwelkomend. Veilig. Netjies. Lincon se warm ontvangs het dit soos tuiskom laat voel. Pragtige kamer en badkamer vir VIP. Die swembad, 2 sitkamers, kroegie en eetvertrek is uit glanstydskrif!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Kassaboera Lodge
Baie dankie vir julle mooi review. Ons waardeer dit en sal vir seker vir Lincon ook wys. Vriendelike groete, Manie Amanda en personeel.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 190

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 76 Waterfront Street, Hartebeespoortdam, 0216, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e99b95e7c50d0c31d8d4673095bdadd9a5ca672eaf55f31686e3a13666b03c110a4277a6977dd5471189e2623ad6ecc63d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 190 5 1 5 76 Waterfront Street Hartebeespoortdam 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.733628643596 27.873848676681

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang