Successfully reported
+44

Kassaboera Lodge

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 76 Waterfront Street, Hartebeespoortdam, 0216, Noordwes
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kassaboera Lodge is reg teenaan die water van die Hartbeespoortdam geleë en spog met 'n gesellige atmosfeer, gerief en ongelooflike gasvryheid. Die lodge is baie na aan die Hartebeespoortdam en van Suid-Afrika se gunsteling-besienswaardighede, soos die Wieg van die Mensdom, ander natuuroorde en Sun City.

Ons veilige, eksklusiewe lodge bied 12 volledig toegeruste slaapkamers, elkeen met lugversorging en 'n en suite-badkamer.

Die lodge het 1 veilige skadunetparkeerplek vir elke kamer.

Ons is net 45 minute vanaf Johannesburg en 30 minute vanaf Pretoria. Lanseria-lughawe is 30 minute van die lodge af. Die lodge het ook 'n dranklisensie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 190 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Trecia T
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and worth your money. Perfect place to stay at. Breakfast was on point. Only problem was that the room I was in had no chairs ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Chloe S
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing and would definitely recommend. Excellent stay! We stayed over for our wedding night and it was amazing. The service was immacu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Maria R
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was wonderlik. Baie dankie vir ons wonderlike verblyf en julle vriendelike gasvryheid. En ook vir die heerlike ontbyt. Sal beslis weer kom kuier...
Sien meer
Mrt 2025
Angela W
5.0
Pleasant stay. Pleasant stay, lovely stay, slept well.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Danie D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en natuur skoon om jou is baie mooi. Baie vriendelike ontvangs en goeie diens gekry van personeel en eienaar.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 190

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 76 Waterfront Street, Hartebeespoortdam, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Kassaboera Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 76 Waterfront Street, Hartebeespoortdam, 0216, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e99b95e7c50d0c31d8d4673095bdadd9a5ca672eaf55f31686e3a13666b03c110a4277a6977dd5471189e2623ad6ecc63d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 190 5 1 5 76 Waterfront Street Hartebeespoortdam 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.733628643596 27.873848676681

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang