Successfully reported

Kata Charis Lakeside Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Louis R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Well appointed and centrally located to explore the amazing surrounding areas. Kata Charis is centrally located to explore all the surrounding areas. It is located a short distance from Hazyview in the serene countryside. The unit is very well appointed and everything is as advertised. The hosts were very helpful and friendly, replying promptly to any questions or requests. We explored Hazyview, Graskop and the Blyde River Canyon area, and the experience was wonderful. We also spent one day travelling through the Kruger via the Phambeni gate, which is about a 30-minute drive from the Lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Very relaxing. A few quiet, relaxing days with everything we needed. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Totally relaxing and comfortable. Thank you, Arnie, for the wonderful stay. Love the space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Okt 2025

Uiters teleurstellend! Naand, Ek is uiters teleurgesteld in die diens wat ek van die webtuiste ontvang het, aangesien ons nie eens ingeboek het by die plek waar ons bespreek het nie. Ons was nie bewus daarvan dat daar ’n grondpad na die plek was nie, aangesien dit nerens in die beskrywing genoem word nie. Ek het die webtuiste geskakel en gesê ons wil kanselleer, en toe is daar vir ons gesê dat die webtuiste die eienaar sal skakel en hoor wat aangaan. Die eienaar het ons toe geskakel en gesê hy kry ons by sy lodge. Ons het daarheen gery, maar die grondpad was baie sleg en ons kar het onder skade gekry. Die eienaar was baie arrogant en het net bly sê die pad is in goeie toestand — wat beslis nie die waarheid was nie. Ons het aan hom verduidelik dat ons elke dag wil rondry en dat die pad baie sleg is vir ons kar, waarop hy gesê het ons moes ons huiswerk gedoen het. Ons is daar weg en moes inderhaas vyfuur die aand slaapplek soek vir die nag. Tot my teleurstelling in die webtuiste, moes ons hoor dat dit glo van die eienaar afhang of hy ons geld wil teruggee, en hy weier. Het die webtuiste dan geen mag om die eienaar te konfronteer om die kliënt se geld terug te gee nie? Hy kan ’n deposito vat, maar om die volle R7 200 in sy sak te druk, is vir my eintlik diefstal. Ek gaan regsadvies inwin en die webtuiste sal spoedig van my hoor. Ek sal die webtuiste beslis nie aanbeveel nie, want die kliënt is magteloos in so ’n situasie soos ons s’n.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Chris G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Kata Charis is 'n uitstekende keuse vir afskakel sonder geraas. Lieflike ruim blyplek - rustig en stil in die bos. Alles wat jy nodig het. Goed toegerus vir selfsorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Uitstekende verblyf. Kan die verblyf sterk aanbeveel. Baie mooi omgewing. Definitief geskik vir 6 mense. Sien gradering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanelize H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Relaxing. Lovely place. Clean and neat. Big open spaces. Water pressure was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monika R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Pragtige en rustige omgewing met baie gemaklike verblyf. Ongelooflike mooi area met baie gemaklike akkommodasie en vriendelike en hulpvaardige gasheer. Naby baie toeristebesienswaardighede en Kruger Wildtuin. Het selfs die pragtige bloukuifloerie 'n paar keer gesien. Kan definitief aanbeveel en weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erina S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Rustig. Mooi uitsig, netjies, skoon en ruim huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lissette O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Perfect place to rest and relax. Host walked the extra mile to accommodate us. Loved it! Highly recommended. Will go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Cindy/Arnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emmett Road, Kiepersol, Hazyview, 1241, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ebf9732ea8ecfcc2a79d7a7d2cb8308880de77cee0da26c96d76c7cea43667869290924172557f791f1cbf10dd90b05cf14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 Emmett Road Kiepersol 1241 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.044081508244 31.037406921387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang