Successfully reported
+16

Kataluma

Lodge
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 199 Zwavelpoort Street, Pretoria, 0036, Gauteng
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kataluma is in 'n rustige, plaasagtige omgewing geleë en bied 'n rustige plattelandse toevlugsoord aan die buitewyke van Pretoria. Die verblyf is langs die Zwavelpoort-stroom aan die voet van die Bronberg-bergreeks geleë.

Verblyf word gebied in 2 kamers wat deel van die hoofhuis vorm, geied. Beide het egter hul eie ingange.

Die gesinskamer bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 koningingrootte-beddens, 'n TV, 'n waaier, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die en suite-badkamer het beide 'n bad en 'n stort.

Die Koninginkamer is geskik vir paartjies of enkelreisigers en het 'n koningingrootte-bed, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Die en suite-badkamer het 'n bad.

Kataluma spog met 'n venue langs die rivier wat ideaal is vir funksies, gesinsbyeenkomste en geleenthede. Daar is 'n onderdakarea met plek vir 120 gaste. Gaste is welkom om tente of karavane in die grasveld naby die venue op te slaan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe

Ligging

  • 199 Zwavelpoort Street, Pretoria, 0036, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 199 Zwavelpoort Street, Pretoria, 0036, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a679661bc527f841b6eee02770bee8fd359e9092200949cf97e7fa0f43fda44b7ff421010303f5dee4fafbb105345945fc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 199 Zwavelpoort Street Pretoria 0036 Gauteng 021 201 8901 13:00-22:00 11:00 -25.828602939995 28.382456308379
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang