Boschberg 1
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 114 Nojoli Street, KwaNojoli, Somerset East, 5850, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Boschberg 1 bied selfsorgverblyf in 'n bekoorlike kothuis in Somerset-Oos, Oos-Kaap. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n paartjie wat 'n rustige wegbreek soek.
Die kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Haicke Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 114 Nojoli Street, KwaNojoli, Somerset East, 5850, Oos-Kaap
- Gaste dink Boschberg 1 het ’n goeie ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 114 Nojoli Street, KwaNojoli, Somerset East, 5850, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang