Successfully reported

Kathu Inn

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Bianca W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlik en rustig. Baie rustige plek vir net lekker rus. En is ook naby winkels geleë. Het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakobus H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lekker gebly, sal weer kom. Veilig. Netjies. Skoon. Gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette B
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Sien bo. Kathu Inn is baie skoon, netjies en veilig. Dit is ideaal vir 'n vinnige stop, maar ek sal nie lank daar bly nie. Die restaurant se kos is regtig van lae gehalte. Ons het saans sowel as soggens daar geëet. Ek sou aanbeveel om moontlik 'n ander eetplek te soek. Maar dit is baie lekker om daar 'n drankie te drink. Ons eenheid het ook geen teelepels gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Celesti P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Wonderlik. Dit was lekker om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Country
Kathu Inn
Hi Celesti Dankie vir die tyd om vir ons 'n resensie te los. Ek is baie bly dat julle lekker gebly het en ek hoop om julle sommer gou weer hier by ons te ontvang. Voorspoedige reis vir julle verder.

Anita V
1 nag Saam met vriende
3.8
Jul 2024

Lekker geslaap. Die beddens is baie gerieflik. Ons het lekker gebruik gemaak van kamer nr. 41. Ons het nie teelepels gehad nie, en die laai was ook gebreek. Nr. 42 het net een gehad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Country
Kathu Inn
Hello Anita Ek is baie bly julle het lekker geslaap. Ek vra groot om verskoning vir die teelepels, asook vir die gebroke laai. Dis onverskoonbaar. As julle weer 'n draai kom maak, laat my weet, dan maak ek op vir daardie gebroke laai. Lekker dag verder Gilbert Brown

Henk D
1 nag Saam met vriende
2.0
Des 2024

Teleurstellend. Kamers het nie skoon gevoel nie. Yskassie het nie gewerk nie. Storte was vuil.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Country
Kathu Inn
Hello Dis met groot teleurstelling in my huishoudingspersone dat ek jou resensie lees. Met die yskas het ek geen idee wat verkeerd geloop het nie, ek het hom getoets en hy werk nou. Ek het na die stort gekyk wat jy genoem het en sal beslis daarvan werk maak. Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om die resensie te skryf en met jou volgende besoek, sal jy verseker 'n verandering sien.

Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Lekker gebly. Ons mense het lekker gebly en sal weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Country
Kathu Inn
Hi Ansie Thank you for the great review. I am extremely glad you had a great experience. If there is any way we can make your next visit even better, feel free to let us know.

Pieter O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2021

Lekker kos en ’n rustige omgewing. Werklik aan te beveel as ’n stop op pad verder in die Noord-Kaap in - lekker kos en rustige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Country Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 485

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 340
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 340
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 120 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Cawood Drive, Bestwood Estate, Kathu, 8446, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOWLFzpxDV7lWNfUW6xRu2bIpSvlzSpYk8z2h3NdNO5Mff3RNlv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 340 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 1 Cawood Drive Bestwood Estate 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 00:00-23:00 10:00 -27.711994848097 23.072474581581
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang