Successfully reported
+70

Katryns

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Holden Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Katryns is 'n bekoorlike gastehuis in Calvinia, waar gaste ware Karoo-gasvryheid kan ervaar. Die verblyf is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.

Die gastehuis bied verblyf in goed toegeruste gastekamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke slaapkamer het sy eie aparte ingang en het ook 'n TV met volledige DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.

Gaste het toegang tot 'n pragtige tuin en braai-areas.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 209 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Eloise’s S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly in die mooi eenheid. Mooiste dekor. Die koffie is 'n heerlike bederf.
Sep 2025
Ruan S
Saam met lewensmaat
5.0
Calvinia was baie mooi, en stel voor die blou nartjie restaurant. Het baie lekker gebly, baie mooi plekkie. Baie mooi kombuis, lekker stort, baie gema...
Sien meer
Aug 2025
Maryna K
Saam met vriende
5.0
Dit was baie aangenaam. Ons verblyf by Katryns was baie lekker. Dit was nat en koud, maar die kamers was lekker warm met warm komberse op die beddens....
Sien meer
Aug 2025
Erens (tokkie) P
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie goed en hulle handhaaf goeie standaarde. Baie lekker gebly. Heerlike ontbyt. Alles netjies en skoon. Baie vriendelik.
Aug 2025
Petro V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en veilig. Netjies en veilig. Vriendelike gasvrou en alles wat ons nodig gehad het, is voorsien.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 209

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 13 Holden Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Katryns het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Holden Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6aa71211672b5696ff7192fb9fe5c7edb5cabe9c22e8ddc6cec4ee3b756f1f9d5680e69035a678ea73b6b995f002f7b6539?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 209 5 1 5 13 Holden Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.465881468021 19.774678498507

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang