Successfully reported
+31

Kattekwaad Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 147 Du Preez Street, Kaapsehoop, 2109, Mpumalanga
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kattekwaad Accommodation is in Kaapsehoop, in die Mpumalanga-provinsie, geleë.

Verblyf word in 3 en suite-kamers gebied. Die kamers is individueel versier en gemeubileer met dubbelbeddens. Die en suite-badkamers het óf 'n stort óf 'n bad.

Hierdie kamers deel 'n sitkamer met 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Beperkte onderdakparkeerplek word vir gaste voorsien.

Kaapsehoop is bekend vir sy ongewone rotsformasies, en die eiendom is 'n paar treë van hierdie natuurskoon af geleë. Die eiendom word gereeld besoek deur wilde perde, blouape, bobbejane, poue en eende.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jan V
Saam met vriende
5.0
Fantasties! Fantasties! Die gasheer het alle nodige inligting en meer vir ons gestuur nog voor ons daar was. Beste waarde vir geld! Definitief 'n plek...
Sien meer
Aug 2025
Hendro V
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflik, aangenaam en gemaklik. Dit was ons tweede keer by Kattekwaad. Dit is 'n lieflike plekkie met wonderlike mense. Sal dit aanbeveel vir 'n lang ...
Sien meer
Jul 2025
Neels H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie vriendelike diens deur die eienaars.
Apr 2025
Bruce S
Saam met lewensmaat
5.0
We just want to take a moment to thank you both for the in. Highly recommend staying at Kattekwaad.
Des 2024
Gerrit J
Saam met vriende
5.0
Heerlik ontspannend. Netjiese, skoon akkommodasie, uiters vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou. Heerlike etes. Al wat dalk kon kort was 'n see...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 147 Du Preez Street, Kaapsehoop, 2109, Mpumalanga
  • Gaste dink Kattekwaad Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 147 Du Preez Street, Kaapsehoop, 2109, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa39189fdcba04b94367993e4cf1659bba57f5576f745bfecafffe573f6c114dd747bbb30b7265e780d90190a59fc84e3de7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 147 Du Preez Street Kaapsehoop 2109 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.5909987 30.7674609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang