Successfully reported
+12

Katvis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Vasco Da Gama Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Katvis is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstelletjie met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Struisbaai. Dit is die ideale opsie vir 'n gesinsvakansie teen die kus aangesien dit net 'n kort entjie se stap vanaf die strand en die gewilde Struisbaai-hawe is.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n TV met stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat tuin met sitplek en braaigeriewe. DIt is die perfekte plek vir 'n skemerkelkie. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 57 Vasco Da Gama Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Katvis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Vasco Da Gama Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f5992a9132820ee3059246e8304c02cf7afb09342554b30d0429fcbd942208a0def47ff18cf189026cfe45c69b32758aab8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 57 Vasco Da Gama Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.812156371808 20.048675915344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang